UK delivery on every orderSecure checkoutGuest checkout — no account needed
Plesierengel
General Books

Plesierengel

by Nierop, Leon van

£16.29

Prices include UK VAT

Only 1 left in stock
1
UK delivery
Shipping options and price shown at checkout
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
ISBN13
9780624064718
ISBN10
0624064719

Description

Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en w�reldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kli�nte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kli�nte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?