UK delivery on every orderSecure checkoutGuest checkout — no account needed
Klassiek reeks: 'n Ander land
General Books

Klassiek reeks: 'n Ander land

by Schoeman, Karel

£16.29

Prices include UK VAT

Only 1 left in stock
1
UK delivery
Shipping options and price shown at checkout
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
ISBN13
9780798145114
ISBN10
0798145110

Description

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d�t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.