UK delivery on every orderSecure checkoutGuest checkout — no account needed
Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas
General Books

Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas

by Barnard, Niël|Wiese, Tobie

£16.29

Prices include UK VAT

Only 1 left in stock
1
UK delivery
Shipping options and price shown at checkout
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
ISBN13
9780624074564
ISBN10
0624074560

Description

In die duister w�reld van spioene geld die gewone re�ls nie. Ni�l Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste tre� was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.