UK delivery on every orderSecure checkoutGuest checkout — no account needed
Buys: 'n Grensroman
General Books

Buys: 'n Grensroman

by Anker, Willem

£16.29

Prices include UK VAT

Only 1 left in stock
1
UK delivery
Shipping options and price shown at checkout
Publisher
Kwela
Language
Afrikaans
ISBN13
9780795707391
ISBN10
0795707398

Description

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik w�relduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, vo�lvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.