
General Books
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
by Blake, Albert
£16.29
Prices include UK VAT
Only 1 left in stock
1
UK delivery
Shipping options and price shown at checkout
- Publisher
- Tafelberg
- Language
- Afrikaans
- ISBN13
- 9780624049227
- ISBN10
- 0624049221
Description
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In di� stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word di� teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos di� van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.
You might also like

Kommentar zu Kants Kritik der reinen Vernunft; Band 1-2£35.78

The Works of John Bunyan; Volume 3£35.78

History of Bethel, Formerly Sudbury, Canada, Oxford County, Maine, 1768-1890£35.78

The Holy Bible, Containing the Old and New Testaments (According to the Present Authorized Version) With Critical, Explanatory, and Practical Notes: T£35.78